1
/
of
2
BUFFELSFONTEIN
BUFFELSFONTEIN BRAAI KRUIT 250g Tin
BUFFELSFONTEIN BRAAI KRUIT 250g Tin
Regular price
R 95.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 95.00 ZAR
Unit price
/
per
Couldn't load pickup availability
Jy stam af van mans wat tydens die depressie in die myne afgestuur is om seker te maak dat dit veilig is vir die kanaries. Skurwe-klou reuse wat met die passeer van een flatus, ‘n hele spelonk vol muskiete kan laat sterf. Manne van bewese statuur, wat die Atlantiese oseaan kan oorsteek met slegs ‘n pollyotter en ‘n bottermes. So ‘n man kry dan ook uit die aard van die saak ontrekkingsimptome as hy nie daagliks vleis verorber nie. Hierdie spesery laat jou vleis proe soos nog - dadelik, asseblief en dankie. Wild, vark, bees, bok, skaap, bekgroente met vere of slang; gooi hom mildelik.

